Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kubies
kubies [boodskap #137712] Sun, 22 August 2021 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kubus.
'n Kubus.
kubies
Afbreking: ku•bies


Byvoeglike naamwoord: kubies
Attributief: kubiese

Betekenis:
• Gevorm soos 'n kubus ('n figuur met ses vierkantige sye wat ewe groot is).

Gebruik:
• Tafelsout se kristalle is kubies.

Sinoniem:
• dobbelsteenvormig
• kubiek
• kubusvormig

Vertaling:
Engels: cubic
Nederlands: kubisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versoepel
Volgende onderwerp: toestemmend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:07:24 UTC 2025