Wat is 'n Afrikaanse Afrikaner? [boodskap #15237] |
Wed, 27 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jennifer L. Logan" writes: > >
"Ek het nog nooit 'n onAfrikaanse Afrikaner
> raakgeloop soos jy nie. In die tyd van die tweede wêreldoorlog sou mense
> jou gevang het voor duidelike "landsverraad".
So, Jennifer, jy neem dit op jou om
Afrikaners te oordeel. On-Afrikaanse
Afrikaner noem jy my. My voorvader
aan vaderskant kom suid van Denemarke
in 1706 na suidelike Afrika. My voorsate
aan moederskant kom in 1688 as Hugenote
uit Frankryk (heelwaarskynlik via
Nederland.) Ek is 'n Afrikaner in murg
en bloed. Hou op om vir opregte
Afrikaners te sê hoe hulle moet voel
of dink. Waar kom jou voorvaders
vandaan. Waar is jy gebore. As jy
enigsins 'n eerbare haar op jou kop
het, vertel dit vir ons.
Gloudina
|
|
|
Re: Wat is 'n Afrikaanse Afrikaner? [boodskap #15277 is 'n antwoord op boodskap #15237] |
Thu, 28 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 May 1998 17:59:47 GMT, wrote:
> So, Jennifer, jy neem dit op jou om
> Afrikaners te oordeel. On-Afrikaanse
> Afrikaner noem jy my. My voorvader
> aan vaderskant kom suid van Denemarke
> in 1706 na suidelike Afrika. My voorsate
> aan moederskant kom in 1688 as Hugenote
> uit Frankryk (heelwaarskynlik via
> Nederland.) Ek is 'n Afrikaner in murg
> en bloed. Hou op om vir opregte
> Afrikaners te sê hoe hulle moet voel
> of dink. Waar kom jou voorvaders
> vandaan. Waar is jy gebore. As jy
> enigsins 'n eerbare haar op jou kop
> het, vertel dit vir ons.
>
> Gloudina
>
Moenie nou skielik jou cool verloor nie, ou sussie - jy het vir die
soort reaksie gesoek. Help nie jy word nou kwaad nie!
|
|
|