Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versoepel
versoepel [boodskap #137711] Sun, 22 August 2021 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versoepel
Afbreking: ver•soe•pel
Samestelling: ver- + soepel


Werkwoord: versoepel
Verlede tyd: het versoepel

Betekenis:
• Om meer soepel te maak.

Gebruik:
• Ons hoop dat die inperking binnekort versoepel sal word.

Sinoniem:
• verslap

Afgelei:
• versoepelde
• versoepeling

Vertaling:
Engels: to make more flexible, relax
Nederlands: versoepelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontkrammer
Volgende onderwerp: kubies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:53:52 UTC 2025