kramdrukker [boodskap #137709] |
Sun, 22 August 2021 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kramdrukker
Afbreking: kram•druk•ker
Selfstandige naamwoord: kramdrukker
Meervoud: kramdrukkers
Verkleinwoord: kramdrukkertjie
Meervoud van verkleining: kramdrukkertjies
Betekenis:
• Toestel om 'n stapel papiere met 'n krammetjie aan mekaar te bind.
Gebruik:
• Gebruik 'n kramdrukker om die bladsye aan mekaar vas te kram.
Sinoniem:
• krambinder
• krammasjien
• krammer
• papiervampier (skertsend)
Verwant:
• ontkrammer
Vertaling:
Engels: stapler, staple binder
Nederlands: nieter, nietmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|