koalisie [boodskap #137707] |
Sun, 22 August 2021 07:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koalisie
Afbreking: ko•avli•sie
Selfstandige naamwoord: koalisie
Meervoud: koalisies
Verkleinwoord: koalisietjie
Meervoud van verkleining: koalisietjies
Betekenis:
• Twee of meer partye wat tydelik saamwerk om 'n gemeenskaplike doel te bereik (dikwels teen 'n derde party).
Gebruik:
• Die DA en die VF Plus het 'n koalisie gevorm om die ANC teen te staan.
Sinoniem:
• alliansie
• bond
• pakt
• samewerking
• verbintenis
• verbond
Afgelei:
• koalisie-ooreenkoms
• koalisieparty
• koalisieregering
Vertaling:
Engels: coalition
Nederlands: coalitie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|