opsmuk [boodskap #137705] |
Sat, 21 August 2021 13:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opsmuk
Afbreking: op•smuk
Werkwoord: opsmuk op, opsmuk
Verlede tyd: het opgesmuk
Betekenis:
• Om iets of iemand mooi te maak.
Gebruik:
• Sy kon haarself mooi opsmuk, maar het ook mooi gelyk sonder enige grimering.
Sinoniem:
• grimeer
• mooimaak
• opsier
• optooi
• uitdos
• uitvat
• versier
Afgelei:
• opsmukking
Vertaling:
Engels: to dress up, decorate
Nederlands: opsmukken
Selfstandige naamwoord: opsmuk
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Versiering; ornament of tooisel.
Gebruik:
• Sy was 'n eenvoudige mens en het sonder opsmuk aangetrek.
Vertaling:
Engels: finery, trimmings, trappings
Nederlands: opsmuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|