Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgesmuk
opgesmuk [boodskap #137704] Sat, 21 August 2021 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgesmuk
Afbreking: op•ge•smuk


Byvoeglike naamwoord: opgesmuk
Attributief: opgesmukte

Betekenis:
• Wat mooier gemaak is.

Gebruik:
• Almal het uitgetof en opgesmuk by die Valentynsbal opgedaag.

Sinoniem:
• bepoeier
• opgekikker
• opgemaak
• pralerig
• uitgedos

Antoniem:
• onopgesmuk

Afgelei:
• opgesmuktheid

Vertaling:
Engels: showy, gaudy, dressed up
Nederlands: opgesmukt

Nota:
• Verlede deelwoord van opsmuk.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinniggie
Volgende onderwerp: opsmuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:15:53 UTC 2025