| kleinneef [boodskap #137702] |
Sa., 21 Augustus 2021 10:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Stamboomdiagram.
kleinneef
Afbreking: klein•neef
Samestelling: klein + neef
Selfstandige naamwoord: kleinneef
Meervoud: kleinnewe
Verkleinwoord: kleinneefie
Meervoud van verkleining: kleinneefies
Betekenis:
• Die seun van jou neef of niggie, of die seun van een van jou ouers se neefs of niggies.
Gebruik:
• Pieter is my kleinneef.
Sinoniem:
• agterneef
Antoniem:
• kleinniggie
Afgelei:
• agterkleinneef
Vertaling:
Engels: grandnephew, second cousin
Nederlands: achterneef
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|