Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kindersoldaat
kindersoldaat [boodskap #137701] Sat, 21 August 2021 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kindersoldaat
Afbreking: kin•der•sol•daat
Samestelling: kind + -er- + soldaat


Selfstandige naamwoord: kindersoldaat
Meervoud: kindersoldate
Verkleinwoord: kindersoldaatjie
Meervoud van verkleining: kindersoldaatjie

Betekenis:
• 'n Kind wat as 'n soldaat in 'n leër of 'n gewapende politieke groep diens verrig.

Gebruik:
• Rebellegroepe werf dikwels kindersoldate om hulle vuil werk te doen.

Vertaling:
Engels: child soldier
Nederlands: kindsoldaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dorpenaar
Volgende onderwerp: kleinneef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:07:48 UTC 2025