Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorpenaar
dorpenaar [boodskap #137700] Sat, 21 August 2021 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dorpenaar
Afbreking: dor•pe•naar
Samestelling: dorp + -enaar


Selfstandige naamwoord: dorpenaar
Meervoud: dorpenaars, dorpenare
Verkleinwoord: dorpenaartjie
Meervoud van verkleining: dorpenaartjies

Betekenis:
• Persoon wat in 'n dorp woon.

Gebruik:
• 'n Gawe dorpenaar het die toeris die rigting beduie.

Sinoniem:
• dorpeling
• dorper
• dorpsbewoner
• dorpsjapie
• plattelander

Antoniem:
• stedeling

Vertaling:
Engels: villager
Nederlands: dorpsbewoner, dorpeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoorbaar
Volgende onderwerp: kindersoldaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:56:29 UTC 2025