Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankdig
klankdig [boodskap #137698] Sat, 21 August 2021 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankdig
Afbreking: klank•dig
Samestelling: klank + dig


Byvoeglike naamwoord: klankdig
Vergrotende trap: klankdigter
Oortreffende trap: klankdigste
Attributief: klankdigte

Betekenis:
• Wat klank isoleer en afkeer.

Gebruik:
• Eierbokse maak nie die kamer klankdig nie, maar dit verbeter die akoestiek tydens opnames.

Sinoniem:
• geluiddig

Vertaling:
Engels: soundproof
Nederlands: geluidsdicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ioon
Volgende onderwerp: hoorbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:54:57 UTC 2025