Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ioon
ioon [boodskap #137697] Sat, 21 August 2021 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ioon
Afbreking: i•oon


Selfstandige naamwoord: ioon
Meervoud: ione

Betekenis:
• 'n Elektries gelaaide deeltjie; atoom of molekuul wat 'n tekort of 'n oorskot elektrone het.

Gebruik:
• 'n Ioon wat positief gelaai is word 'n katioon genoem. 'n Ioon wat negatief gelaai is, is 'n anioon.

Afgelei:
• ioonabsorpsie
• ioonbalans
• ioonbinding
• ioondigtheid
• ioonewewig
• ioonformule
• ioonkleur
• ioonkonsentrasie
• ioonreaksie
• ioonsnelheid
• ioonteorie
• ioonuitruiler
• ioonuitruiling
• ioonuitwisselaar
• ioonuitwisseling

Verwant:
• ionies

Vertaling:
Engels: ion
Nederlands: ion

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbreed
Volgende onderwerp: klankdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:14:06 UTC 2025