Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behae
behae [boodskap #137695] Sat, 21 August 2021 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
behae
Afbreking: be•ha•e


Selfstandige naamwoord: behae
Meervoud:

Betekenis:
• Die vreugde wat deur iets aangenaams veroorsaak word.

Gebruik:
• Hulle probeer my uitwerk; hulle skep behae in leuens; met die mond seën hulle, in die hart vervloek hulle. [Psalms 62:5]

Sinoniem:
• genoeë
• genot
• plesier
• satisfaksie
• selftevredenheid

Afgelei:
• welbehae

Verwant:
• behaag (ww.)
• behaaglik (b.nw.)

Vertaling:
Engels: pleasure, happiness, euphoria
Nederlands: behae

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bons
Volgende onderwerp: verbreed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:09:57 UTC 2025