bons [boodskap #137694] |
Fri, 20 August 2021 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bons
Afbreking: bons
Werkwoord: bons
Verlede tyd: het gebons
Betekenis:
• Om hard te klop of te pulseer.
• Om vinnig na 'n vorige posisie terug te spring of te wip.
Gebruik:
• My hart bons wild, ek kan dit nie tot bedaring bring nie. [Jeremia 4:19]
• Probeer om die bal tien keer met jou oop hand teen die grond te bons.
Sinoniem:
• opspring
• pols
• pulseer
• terugplof
• terugspring
Afgelei:
• bonsend
Vertaling:
Engels: to bounce, bump
Nederlands: bonzen
Selfstandige naamwoord: bons
Meervoud: bonse
Betekenis:
• Die elastiese terugspring of -wip van 'n bewegende voorwerp vanaf 'n harde oppervlak.
Gebruik:
• Vang die bal na elke bons.
Vertaling:
Engels: bounce, bump
Nederlands: bonz
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|