Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » edelsteen
edelsteen [boodskap #137693] Fri, 20 August 2021 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Edelstene
Edelstene
edelsteen
Afbreking: e•del•steen
Samestelling: edel + steen


Selfstandige naamwoord: edelsteen
Meervoud: edelstene
Verkleinwoord: edelsteentjie
Meervoud van verkleining: edelsteentjies

Betekenis:
• 'n Seldsame en kosbare mineraal wat as 'n sieraad gemyn en verwerk word.

Gebruik:
• Naas diamant is korund die hardste en kosbaarste edelsteen.

Wisselvorm:
• edelgesteente

Sinoniem:
• juweel

Hiponiem:
• akwamaryn
• beril
• apatiet
• diamant
• jade
• kornalyn
• robyn
• saffier
• sirkoon
• smarag
• topaas

Afgelei:
• halfedelsteen

Vertaling:
Engels: gemstone, precious stone
Nederlands: edelsteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lasteraar
Volgende onderwerp: bons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:10:56 UTC 2025