Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komparatief
komparatief [boodskap #137684] Fri, 20 August 2021 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
komparatief
Afbreking: kom•pa•ra•tief
Uitspraak: /kompɑrɑˈtif/, /kompɑrəˈtif/


Selfstandige naamwoord: komparatief
Meervoud: komparatiewe

Gebruik:
• Die vergrotende trap van 'n byvoeglike naamwoord.

Gebruik:
• Die komparatief van "ver" is "verder".

Sinoniem:
• vergrotende trap

Afkorting:
• komp.

Verwant:
• superlatief

Vertaling:
Engels: comparative
Nederlands: comparatief, vergelijkend trap


Byvoeglike naamwoord: komparatief
Attributief: komparatiewe

Betekenis:
• Wat groter maak of vermeerder (vergelykend van aard).

Gebruik:
• Wat is die komparatiewe vorm van groot? [Antwoord: groter]

Vertaling:
Engels: comparative
Nederlands: comparatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurweek
Volgende onderwerp: -er
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:51:30 UTC 2025