Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurweek
deurweek [boodskap #137683] Fri, 20 August 2021 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurweek
Afbreking: deur•week
Samestelling: deur + week


Werkwoord: deurweek
Verlede tyd: het deurweek

Betekenis:
• Om dwarsdeur nat te maak of nat te word.

Gebruik:
• Sy hemp was deurweek van die bloed.

Sinoniem:
• deurdrenk
• deurtrek
• papnat
• sopnat
• waternat

Afgelei:
• deurweekte
• deurweking

Vertaling:
Engels: to soak, moisten
Nederlands: doorweken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: superlatief
Volgende onderwerp: komparatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:47:02 UTC 2025