Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbillik
onbillik [boodskap #137681] Thu, 19 August 2021 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbillik
Afbreking: on•bil•lik
Samestelling: on- + billik


Byvoeglike naamwoord: onbillik
Vergrotende trap: onbilliker
Oortreffende trap: onbillikste
Attributief: onbillike
Partitief: onbilliks

Betekenis:
• Wat nie billik (redelik en regverdig) is nie.

Gebruik:
• Wat kan 'n mens doen as jy onbillik afgedank is?

Sinoniem:
• onredelik
• onregmatig
• onregverdig

Antoniem:
• billik

Afgelei:
• onbillikheid

Vertaling:
Engels: unfair, unreasonable
Nederlands: onbillijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jogurt
Volgende onderwerp: superlatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:06:05 UTC 2025