Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoefslag
hoefslag [boodskap #137678] Do, 19 Augustus 2021 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoefslag
Afbreking: hoef•slag
Samestelling: hoef + slag


Selfstandige naamwoord: hoefslag
Meervoud: hoefslae
Verkleinwoord: hoefslaggie
Meervoud van verkleining: hoefslaggies

Betekenis:
• Die slag van 'n perd (of ander hoefdier) se hoef wat die grond tref, of die geluid wat dit maak.

Gebruik:
• Sy hoor geweerskote en die hoefslae van ruiters wat op die huis afstorm.

Vertaling:
Engels: hoof stroke, hoof beat
Nederlands: hoefslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoendervel
Volgende onderwerp: holografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 03:11:28 MGT 2024