Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoefyster
hoefyster [boodskap #137676] Thu, 19 August 2021 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hoefyster het 'n U-vorm.
'n Hoefyster het 'n U-vorm.
hoefyster
Afbreking: hoef•ys•ter
Samestelling: hoef + yster


Selfstandige naamwoord: hoefyster
Meervoud: hoefysters
Verkleinwoord: hoefystertjie
Meervoud van verkleining: hoefystertjies

Betekenis:
• Yster om 'n perd se hoef teen slytasie te beskerm.

Gebruik:
• Die hoefsmid beslaan die perd met nuwe hoefysters.

Sinoniem:
• hoefbeslag
• perdeskoen
• perdeuster

Afgelei:
• hoefystermagneet
• hoefystermeer
• hoefystervorm
• hoefystervormig

Vertaling:
Engels: horseshoe
Nederlands: hoefijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisvrou
Volgende onderwerp: hoendervel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:04:38 UTC 2025