Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisvrou
huisvrou [boodskap #137675] Thu, 19 August 2021 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisvrou
Afbreking: huis•vrou
Samestelling: huis + vrou


Selfstandige naamwoord: huisvrou
Meervoud: huisvroue, huisvrouens
Verkleinwoord: huisvroutjie
Meervoud van verkleining: huisvroutjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat tuisbly om die huishouding te behartig.

Gebruik:
• 'n Huisvrou werk oor die algemeen harder as 'n persoon wat in 'n kantoor werk.

Antoniem:
• huisman

Vertaling:
Engels: housewife, female homemaker
Nederlands: huisvrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapasitor
Volgende onderwerp: hoefyster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:06:42 UTC 2025