Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
kapasitor
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
kapasitor
[
boodskap #137674
]
Thu, 19 August 2021 14:58
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Kapasitore
Kapasitore op 'n stroombaanbord.
kapasitor
Afbreking: ka•pa•si•tor
Selfstandige naamwoord:
kapasitor
Meervoud:
kapasitore
,
kapasitors
Verkleinwoord:
kapasitortjie
Meervoud van verkleining:
kapasitortjies
Betekenis:
• 'n Elektroniese komponent wat energie stoor, met twee elektries geleidende plate wat deur 'n isoleringsmateriaal geskei is.
Gebruik:
• Die spanning wat oor die
kapasitor
ontstaan opponeer die stroomvloei deur die
kapasitor
.
Sinoniem:
• kondensator
• kondensor
• ladingstoor
Afgelei:
• kapasitorkring
• kapasitormotor
• kapasitorontlading
• kapasitorplaat
• kapasitortoevoer
• lugkapasitor
• omleikapasitor
• omloopkapasitor
Vertaling:
Engels: capacitor, condenser
Nederlands: condensator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
hoefdier
Volgende onderwerp:
huisvrou
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 00:12:26 UTC 2025