harsingskudding [boodskap #137671] |
Thu, 19 August 2021 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harsingskudding
Afbreking: har•sing•skud•ding
Samestelling: harsing + skudding
Selfstandige naamwoord: harsingskudding
Meervoud: harsingskuddings
Verkleinwoord: harsingskuddinkie
Meervoud van verkleining: harsingskuddinkie
Betekenis:
• Tydelike versteuring in breinfunksie na 'n harde slag of hou teen die kop.
Gebruik:
• Die bokser het harsingskudding opgedoen en sy bewussyn verloor.
Wisselvorm:
• hersenskudding
Sinoniem:
• konkussie
Vertaling:
Engels: concussion of the brain
Nederlands: hersenschudding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|