Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heksagonaal
heksagonaal [boodskap #137670] Thu, 19 August 2021 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Heksagonale kristalstuktuur.
'n Heksagonale kristalstuktuur.
heksagonaal
Afbreking: hek•sa•go•naal


Byvoeglike naamwoord: heksagonaal
Attributief: heksagonale

Betekenis:
• Soos 'n heksagoon (seshoek).

Gebruik:
• Die kristal se struktuur is heksagonaal.

Afgelei:
• diheksagonaal

Sinoniem:
• seshoekig
• sessydig

Vertaling:
Engels: hexagonal
Nederlands: hexagonaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heuningby
Volgende onderwerp: harsingskudding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:56:48 UTC 2025