Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insulien
insulien [boodskap #137668] Do., 19 Augustus 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insulien
Afbreking: in•su•lien


Selfstandige naamwoord: insulien
Meervoud: insuliene

Betekenis:
• Hormoon van die Langerhans-eilande (selle) in die pankreas wat bloedsuiker reguleer.

Gebruik:
• Baie diabete het insulien nodig om hul bloedsuikervlakke onder beheer te hou.

Wisselvorm:
• insuline

Hiperoniem:
• hormoon

Afgelei:
• insulienrespons
• insulienweerstandig

Vertaling:
Engels: insulin
Nederlands: insuline

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knalgas
Volgende onderwerp: heuningby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 08:31:54 UTC 2025