knalgas [boodskap #137667] |
Thu, 19 August 2021 12:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knalgas
Afbreking: knal•gas
Samestelling: knal + gas
Selfstandige naamwoord: knalgas
Meervoud: knalgasse
Betekenis:
• 'n Plofbare gasmengsel, veral waterstof en suurstof in die verhouding 2 H2 : 1 O2.
Gebruik:
• As knalgas ontsteek word veroorsaak dit 'n harde ontploffing.
Afgelei:
• knalgasbrander
• knalgasontploffing
• knalgasvlam
Vertaling:
Engels: explosive gas, oxyhydrogen gas
Nederlands: knalgas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|