Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opmerklik
opmerklik [boodskap #137663] Thu, 19 August 2021 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opmerklik
Afbreking: op•merk•lik
Samestelling: opmerk + -lik


Byvoeglike naamwoord: opmerklik
Vergrotende trap: opmerkliker
Oortreffende trap: opmerklikste
Attributief: opmerklike
Partitief: opmerkliks

Betekenis:
• Wat opvallend is en maklik raakgesien/opgemerk word.

Gebruik:
• Haar punte het opmerklik verbeter.

Sinoniem:
• besonder
• frappant
• merkwaardig
• opvallend
• merkbaar
• ooglopend
• opsigtelik
• opvallend
• prominent
• sigbaar
• treffend

Afgelei:
• opmerklikheid

Vertaling:
Engels: notable, observable, remarkable
Nederlands: opmerkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onskadelik
Volgende onderwerp: opmerksaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:05:09 UTC 2025