Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onskadelik
onskadelik [boodskap #137662] Thu, 19 August 2021 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onskadelik
Afbreking: on•ska•de•lik
Samestelling: on- + skadelik


Byvoeglike naamwoord: onskadelik
Vergrotende trap: onskadeliker
Oortreffende trap: onskadelikste
Attributief: onskadelike
Partitief: onskadeliks

Betekenis:
• Wat nie gevaarlik is of skade aanrig nie.

Gebruik:
• Die polisie het die bom onskadelik gestel.

Sinoniem:
• ongevaarlik

Antoniem:
• skadelik

Afgelei:
• onskadelikheid

Verwant:
• skadeloos

Vertaling:
Engels: harmless
Nederlands: onschadelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: owerheid
Volgende onderwerp: opmerklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:15:52 UTC 2025