owerheid [boodskap #137661] |
Thu, 19 August 2021 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
owerheid
Afbreking: o•wer•heid
Selfstandige naamwoord: owerheid
Meervoud: owerhede
Betekenis:
• 'n Regering of ander gesagdraende liggaam wat oor mense aangestel is.
Gebruik:
• Maar as jy kwaad doen, het jy rede om bang te wees, want die owerheid het nie verniet die reg om te straf nie. [Romeine 13:4]
Sinoniem:
• administrasie
• bestuur
• bewind
• burokrasie
• gesag
• mag
• regering
• regime
Hiponiem:
• munisipaliteit
• staat
Vertaling:
Engels: authority, government
Nederlands: overheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|