dikkerd [boodskap #137660] |
Wed, 18 August 2021 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dikkerd
Afbreking: dik•kerd
Selfstandige naamwoord: dikkerd
Meervoud: dikkerds
Verkleinwoord: dikkerdjie
Meervoud van verkleining: dikkerdjies
Betekenis:
• 'n Gesette persoon; iemand wat vet en oorgewig is.
Gebruik:
• Die dikkerd sal binnekort nie meer deur 'n deur kan pas nie.
Sinoniem:
• dikgat
• pokkel
• potjierol
• swaargewig
• vetsak
• vettie
Vertaling:
Engels: fatty, podge, chubby person
Nederlands: dikkerd, kamerolifant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|