Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordwapen
moordwapen [boodskap #137659] Wed, 18 August 2021 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moordwapen
Afbreking: moord•wapen
Samestelling: moord + wapen


Selfstandige naamwoord: moordwapen
Meervoud: moordwapens

Betekenis:
• 'n Wapen waarmee 'n moord gepleeg is.

Gebruik:
• Die moordwapen is nooit gevind nie.

Vertaling:
Engels: murder weapon
Nederlands: moordwapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagklub
Volgende onderwerp: dikkerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:48:16 UTC 2025