Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagklub
nagklub [boodskap #137658] Wed, 18 August 2021 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nagklub.
'n Nagklub.
nagklub
Afbreking: nag•klub
Samestelling: nag + klub


Selfstandige naamwoord: nagklub
Meervoud: nagklubs

Betekenis:
• 'n Plek wat snags ontspanning vir mense bied.

Gebruik:
• Die nagklub het 'n vakature vir 'n uitsmyter.

Hiponiem:
• dansklub
• diskoteek
• dobbelhuis

Afgelei:
• nagklubganger

Vertaling:
Engels: night club
Nederlands: nachtclub

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooggetuie
Volgende onderwerp: moordwapen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:44:18 UTC 2025