ooggetuie [boodskap #137657] |
Wed, 18 August 2021 18:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooggetuie
Afbreking: oog•ge•tuie
Samestelling: oog + getuie
Selfstandige naamwoord: ooggetuie
Meervoud: ooggetuies
Verkleinwoord: ooggetuietjie
Meervoud van verkleining: ooggetuietjies
Betekenis:
• Iemand wat iets gesien het en dit kan beskryf of daaroor kan getuig.
Gebruik:
• 'n Ooggetuie wat die rooftog aanskou het is versoek om 'n verklaring by die polisiestasie af te lê.
Sinoniem:
• aanskouer
• bystander
• omstander
• spektator
• toekyker
• toeskouer
• waarnemer
Vertaling:
Engels: eyewitness
Nederlands: ooggetuige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|