osoonlaag [boodskap #137654] |
Wed, 18 August 2021 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
osoonlaag
Afbreking: o•soon•laag
Samestelling: osoon + laag
Selfstandige naamwoord: osoonlaag
Meervoud: osoonlage
Betekenis:
• Laag osoon in die stratosfeer wat die meeste van die son se ultraviolet-strale absorbeer.
Gebruik:
• Weens besoedeling en ander faktore het daar 'n gevaarlike gat in die osoonlaag ontstaan.
Vertaling:
Engels: ozone layer, ozone shield
Nederlands: ozonlaag, ozonsfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|