plankvloer [boodskap #137653] |
Wo, 18 Augustus 2021 15:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plankvloer
Afbreking: plank•vloer
Samestelling: plank + vloer
Selfstandige naamwoord: plankvloer
Meervoud: plankvloere
Verkleinwoord: plankvloertjie
Meervoud van verkleining: plankvloertjies
Betekenis:
• 'n Vloer van planke.
Gebruik:
• Die een kamer het 'n plankvloer en die ander een het 'n mat.
Sinoniem:
• houtvloer
Vertaling:
Engels: plank floor, boarded floor
Nederlands: parketvloer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|