poskaart [boodskap #137650] |
Wed, 18 August 2021 14:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poskaart
Afbreking: pos•kaart
Samestelling: pos + kaart
Selfstandige naamwoord: poskaart
Meervoud: poskaarte
Verkleinwoord: poskaartjie
Meervoud van verkleining: poskaartjies
Betekenis:
• Karton met prentjie wat saam met 'n boodskap (sonder 'n koevert) aan iemand gepos word.
Gebruik:
• Stuur vir ons 'n poskaart sodra jy in Parys arriveer.
Sinoniem:
• briefkaart
• prentbriefkaart
• prentkaart
• prentposkaart
Afgelei:
• poskaartalbum
Vertaling:
Engels: postcard
Nederlands: ansichtkaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|