pophuis [boodskap #137649] |
Wo, 18 Augustus 2021 13:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pophuis
Afbreking: pop•huis
Samestelling: pop + huis
Selfstandige naamwoord: pophuis
Meervoud: pophuise
Verkleinwoord: pophuisie
Meervoud van verkleining: pophuisies
Betekenis:
• 'n Speelhuis vir poppe.
Gebruik:
• Die dogtertjie meubileer haar pophuis.
Verwant:
• poppekas
Vertaling:
Engels: doll's house, dollhouse, toy house
Nederlands: poppenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|