oplyn [boodskap #137645] |
Wed, 18 August 2021 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oplyn
Afbreking: op•lyn
Samestelling: op + lyn
Werkwoord: lyn op, oplyn
Verlede tyd: het opgelyn
Teenwoordige deelwoord: opgelynde
Betekenis:
• Om in 'n lyn in te bring of in 'n lyn te rangskik.
Gebruik:
• Dit gebeur selde dat al die planete in die sonnestelsel oplyn.
Sinoniem:
• belyn
• kollimeer
• oriënteer
• rig
Afgelei:
• oplynig
Vertaling:
Engels: to line up
Nederlands: op één lijn staan, oplijnen
Byvoeglike naamwoord: oplyn
Betekenis:
• Aanlyn op die internet of op die telefoon.
Gebruik:
• Ons nuwe webtuiste in oplyn.
• Telefoon vir jou, jou ma is oplyn.
Vertaling:
Engels: be online
Nederlands: online
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|