Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onversetlik
onversetlik [boodskap #137643] Wed, 18 August 2021 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onversetlik
Afbreking: on•ver•set•lik
Samestelling: on- + verset + -lik


Byvoeglike naamwoord: onversetlik
Vergrotende trap: onversetliker
Oortreffende trap: onversetlikste
Attributief: onversetlike
Partitief: onversetliks

Betekenis:
• Wat koppig en standvastig is; nie maklik toegee nie.

Gebruik:
• Ons moet ferm en onversetlik standpunt teen enige vorm van ongeregtigheid inneem.

Sinoniem:
• dwars
• eiewys
• halsstarrig
• hardnekkig
• onbuigsaam
• ontoegeeflik
• onverbiddelik
• onverdraagsaam
• onversoenlik
• onwrikbaar
• opstandig
• styfhoofdig
• weerspannig

Afgelei:
• onversetlikheid

Vertaling:
Engels: tenacious, intransigent, obdurate
Nederlands: onverzettelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broos
Volgende onderwerp: inspuiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:46:09 UTC 2025