Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » letterdiefstal
letterdiefstal [boodskap #137641] Wed, 18 August 2021 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
letterdiefstal
Afbreking: let•ter•dief•stal
Samestelling: letter + diefstal


Selfstandige naamwoord: letterdiefstal
Meervoud:

Betekenis:
• Die oorneem van iemand anders se werk en dit as jou eie aanbied. Die letterlike diefstal van woorde of sinne.

Gebruik:
• Die pleeg van letterdiefstal is nie net onwettig nie, maar ook hoogs oneties.

Sinoniem:
• letterdiewery
• letterroof
• plagiaat

Verwant:
• letterdief

Vertaling:
Engels: plagiarism
Nederlands: letterdieverij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: remlig
Volgende onderwerp: broos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:47:06 UTC 2025