Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » remlig
remlig [boodskap #137640] Wed, 18 August 2021 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die flikker- en remlig van 'n motor.
Die flikker- en remlig van 'n motor.
remlig
Afbreking: rem•lig
Samestelling: rem + lig


Selfstandige naamwoord: remlig
Meervoud: remligte
Verkleinwoord: remliggie
Meervoud van verkleining: remliggies

Betekenis:
• Rooi lig aan die agterkant van 'n voertuig wat aangaan as die voertuig rem/briek.

Gebruik:
• Die verkeerskonstabel het my beboet omdat my motor se regterkantste remlig dood is.

Sinoniem:
• brieklig (informeel)

Vertaling:
Engels: brake light
Nederlands: remlicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandarm
Volgende onderwerp: letterdiefstal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:11:32 UTC 2025