Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandarm
brandarm [boodskap #137639] Tue, 17 August 2021 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandarm
Afbreking: brand•arm
Samestelling: brand + arm


Byvoeglike naamwoord: brandarm
Vergrotende trap:
Oortreffende trap: brandarmste
Attributief: brandarm

Betekenis:
• Intensiewe vorm van arm: baie arm.

Gebruik:
• Die man is brandarm en het nie 'n pennie op sy naam nie.

Sinoniem:
• bedelarm
• brodeloos
• doodarm
• kerkmuisarm
• straatarm

Antoniem:
• skatryk

Vertaling:
Engels: very poor, penniless
Nederlands: erg arm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolbalbaan
Volgende onderwerp: remlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:04:33 UTC 2025