suikerriet [boodskap #137635] |
Tue, 17 August 2021 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suikerriet
Afbreking: sui•ker•riet
Samestelling: suiker + riet
Selfstandige naamwoord: suikerriet
Meervoud: –
Betekenis:
• Soort riet waarvan suiker verkry word, Saccharum officinarum.
Gebruik:
• Rum is 'n sterk drank wat van suikerriet gemaak word.
Afgelei:
• suikerrietmeule
• suikerrietsap
Vertaling:
Engels: sugar cane
Nederlands: suikerriet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|