yskristal [boodskap #137634] |
Tue, 17 August 2021 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
yskristal
Afbreking: ys•kri•stal
Samestelling: ys + kristal
Selfstandige naamwoord: yskristal
Meervoud: yskristalle
Verkleinwoord: yskristalletjie
Meervoud van verkleining: yskristalletjies
Betekenis:
• 'n Kristal van bevrore water.
Gebruik:
• Sneeu vorm van klein stukkies yskristal wat aan mekaar vassit.
Vertaling:
Engels: ice crystal
Nederlands: ijskristal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|