slurpdier [boodskap #137633] |
Tue, 17 August 2021 13:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slurpdier
Afbreking: slurp•dier
Samestelling: slurp + dier
Selfstandige naamwoord: slurpdier
Meervoud: slurpdiere
Verkleinwoord: slurpdiertjie
Meervoud van verkleining: slurpdiertjies
Betekenis:
• 'n Dier met 'n slurp, orde Proboscidea.
Gebruik:
• Die olifant is die enigste tans lewende slurpdier.
Sinoniem:
• olifantagtige
Vertaling:
Engels: proboscidean, proboscidian
Nederlands: slurfdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|