skietwond [boodskap #137632] |
Tue, 17 August 2021 13:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skietwond
Afbreking: skiet•wond
Samestelling: skiet + wond
Selfstandige naamwoord: skietwond
Meervoud: skietwonde
Verkleinwoord: skietwondjie
Meervoud van verkleining: skietwondjies
Betekenis:
• Wond waar iemand met 'n vuurwapen geskiet is.
Gebruik:
• Die bendelid is met 'n steek- en 'n skietwond by ongevalle ingedra.
Sinoniem:
• koeëlwond
Vertaling:
Engels: gun shot wound, gunshot wound
Nederlands: schotwond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|