stofsuier [boodskap #137631] |
Tue, 17 August 2021 13:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stofsuier
Afbreking: stof•sui•er
Samestelling: stof + suier
Selfstandige naamwoord: stofsuier
Meervoud: stofsuiers
Verkleinwoord: stofsuiertjie
Meervoud van verkleining: stofsuiertjies
Betekenis:
• Huishoudelike toestel wat stof en vuilgoed opsuig.
Gebruik:
• Ma stofsuig die mat met die stofsuier.
Sinoniem:
• suigbesem
Vertaling:
Engels: vacuum cleaner
Nederlands: stofzuiger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|