Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tamatiestraat
tamatiestraat [boodskap #137630] Di., 17 Augustus 2021 12:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24751
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tamatiestraat
Afbreking: ta•ma•tie•straat
Samestelling: tamatie + straat


Selfstandige naamwoord: tamatiestraat
Meervoud:

Betekenis:
• (figuurlik) In die moeilikheid wees; in die sop.

Gebruik:
• Ek was behoorlik in tamatiestraat toe ek my vrou se verjaarsdag vergeet het.

Vertaling:
Engels: be up a tree, up the pole
Nederlands: in de problemen zijn, klem zitten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sneeustorm
Volgende onderwerp: stofsuier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 19:16:23 UTC 2026