Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skottelgoedwasser
skottelgoedwasser [boodskap #137628] Tue, 17 August 2021 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skottelgoedwasser.
'n Skottelgoedwasser.
skottelgoedwasser
Afbreking: skot•tel•goed•was•ser
Samestelling: skottelgoed + wasser


Selfstandige naamwoord: skottelgoedwasser
Meervoud: skottelgoedwassers
Verkleinwoord: skottelgoedwassertjie
Meervoud van verkleining: skottelgoedwassertjies

Betekenis:
• Persoon of toestel wat skottelgoed was.

Gebruik:
• Ons het 'n nuwe skottelgoedwasser nodig.

Sinoniem:
• skottelwasser

Vertaling:
Engels: dishwasher
Nederlands: afwasmachine, vaatwasser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swangerskap
Volgende onderwerp: sneeustorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:54:48 UTC 2025