Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knel
knel [boodskap #137626] Tue, 17 August 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
knel
Afbreking: knel


Werkwoord: knel
Verlede tyd: het geknel

Betekenis:
• Om iets pynlik of ongemaklik vas te druk.
• (figuurlik) Benoud maak.

Gebruik:
• Die nuwe skoene knel my.
• Die provinsie word deur droogte geknel.

Sinoniem:
• beklem
• druk
• klem
• knyp
• vasdruk
• vasklem

Afgelei:
• knelgreep
• knellend
• knelling
• knelpunt
• knelter
• knelverband
• vasknel

Vertaling:
Engels: to pinch, squeeze
Nederlands: knellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaardvis
Volgende onderwerp: swangerskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 00:56:59 UTC 2025